1 Samuel 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hy gestuur en hom laat kom. En hy was rooierig,+ ’n jong man met pragtige oë en ’n aantreklike voorkoms. Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+ 2 Samuel 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het die manne van Juda+ gekom en Dawid daar as koning oor die huis van Juda+ gesalf.+ En hulle het vir Dawid kom vertel en gesê: “Dit was die manne van Jaʹbes-Giʹlead wat Saul begrawe het.” Psalm 89:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ek het my kneg Dawid gevind;+Met my heilige olie het ek hom gesalf,+
12 Toe het hy gestuur en hom laat kom. En hy was rooierig,+ ’n jong man met pragtige oë en ’n aantreklike voorkoms. Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+
4 Toe het die manne van Juda+ gekom en Dawid daar as koning oor die huis van Juda+ gesalf.+ En hulle het vir Dawid kom vertel en gesê: “Dit was die manne van Jaʹbes-Giʹlead wat Saul begrawe het.”