5 Kyk! ’n Nasie wat jy nie ken nie, sal jy roep,+ en dié van ’n nasie wat jou nie geken het nie, sal na jou toe hardloop,+ ter wille van Jehovah jou God,+ en weens die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+
6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+
19 Nietemin vra ek: Het Israel miskien nie geweet nie?+ Eerstens sê Moses: “Ek sal julle tot jaloesie opwek deur wat nie ’n nasie is nie; ek sal julle tot hewige toorn opwek deur ’n dwase nasie.”+