Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 18:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 148

    “Hele Skrif”, bl. 210, 214

Handelinge 18:2

Kruisverwysings

  • +Han 18:26; 1Kor 16:19; 2Ti 4:19
  • +Heb 13:24
  • +Han 11:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/4, bl. 12

    Getuig, bl. 137

    Die Wagtoring,

    2003/11/15, bl. 19-20

    1996/12/15, bl. 22

    1990/6/15, bl. 18-19

    “Hele Skrif”, bl. 206

    God se woord, bl. 62

Handelinge 18:3

Kruisverwysings

  • +Han 20:34; 1Kor 4:12; 9:15; 1Te 2:9; 2Te 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/1, bl. 15

    2009/3/1, bl. 26-27

    2003/11/15, bl. 19-20

    1996/12/15, bl. 22-23

    1992/12/1, bl. 28-29

    1990/6/15, bl. 18-19

    1986/11/15, bl. 19

    Getuig, bl. 148-151

    Ontwaak!,

    1991/1/22, bl. 18

Handelinge 18:4

Kruisverwysings

  • +Mt 4:23; Han 13:14; 17:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/3/15, bl. 15

Handelinge 18:5

Kruisverwysings

  • +Han 15:27; 17:14
  • +Han 16:1; 1Te 3:6
  • +Han 17:3; 28:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 151

    Koninkryksbediening,

    2001/4, bl. 3

    Die Wagtoring,

    1991/7/1, bl. 28

Handelinge 18:6

Kruisverwysings

  • +1Pe 4:4
  • +Mt 10:14; Han 13:51
  • +1Kn 2:37; Ese 18:13; 33:4
  • +Ese 3:18; Han 20:26
  • +Han 13:46; 28:28; Ro 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 151

    Die Wagtoring,

    1996/10/1, bl. 21-22

Handelinge 18:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 151

    Ontwaak!,

    1991/1/22, bl. 18

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 18-19

Handelinge 18:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 151

Handelinge 18:9

Kruisverwysings

  • +Lu 22:43; Han 23:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 152-153

    Die Wagtoring,

    1997/11/1, bl. 11

Handelinge 18:10

Kruisverwysings

  • +Jer 1:19; Mt 28:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 152-153

    Die Wagtoring,

    1997/11/1, bl. 11

Handelinge 18:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 217-218

Handelinge 18:12

Kruisverwysings

  • +Han 13:7; 19:38
  • +Han 16:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808

    Die Wagtoring,

    2012/5/1, bl. 23

    1990/6/15, bl. 19

    Getuig, bl. 152-153

    Ontwaak!,

    1991/1/22, bl. 17-18

    “Hele Skrif”, bl. 293

Handelinge 18:13

Kruisverwysings

  • +Han 24:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 153

Handelinge 18:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 153

Handelinge 18:15

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:4
  • +Han 23:29; 25:19

Handelinge 18:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 155

Handelinge 18:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 153

    Die Wagtoring,

    2008/5/15, bl. 32

    1990/6/15, bl. 19

Handelinge 18:18

Kruisverwysings

  • +Ro 16:1
  • +Nu 6:18; Han 21:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 152, 154

    Die Wagtoring,

    2008/5/15, bl. 32

    1990/6/15, bl. 19

Handelinge 18:19

Kruisverwysings

  • +Han 13:14; 17:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 221

Handelinge 18:21

Kruisverwysings

  • +Han 21:6
  • +Ro 1:10; 1Kor 4:19; Jak 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 160

Handelinge 18:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 154

Handelinge 18:23

Kruisverwysings

  • +Ga 1:2
  • +Han 16:6
  • +Han 14:22; 15:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 160

    “Hele Skrif”, bl. 218

Handelinge 18:24

Kruisverwysings

  • +Han 19:1; 1Kor 1:12; 3:6
  • +1Kor 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/10/1, bl. 20-21

Handelinge 18:25

Kruisverwysings

  • +Ro 12:11
  • +Han 19:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 11

    1996/10/1, bl. 20-21

    Verkondigers, bl. 149

Handelinge 18:26

Kruisverwysings

  • +Ro 16:3; 1Kor 16:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 11

    2003/11/15, bl. 18-19

    1996/10/1, bl. 21

    1990/6/15, bl. 19

    Getuig, bl. 159

Handelinge 18:27

Kruisverwysings

  • +Ef 2:8
  • +1Kor 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/10/1, bl. 21

Handelinge 18:28

Kruisverwysings

  • +Lu 24:27; 1Kor 15:3; 2Ti 3:16
  • +Ge 49:10; De 18:15; Ps 16:10; Jes 7:14; Mi 5:2; Mal 3:1; Han 9:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/10/1, bl. 21-22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 18:2Han 18:26; 1Kor 16:19; 2Ti 4:19
Hand. 18:2Heb 13:24
Hand. 18:2Han 11:28
Hand. 18:3Han 20:34; 1Kor 4:12; 9:15; 1Te 2:9; 2Te 3:10
Hand. 18:4Mt 4:23; Han 13:14; 17:2
Hand. 18:5Han 15:27; 17:14
Hand. 18:5Han 16:1; 1Te 3:6
Hand. 18:5Han 17:3; 28:23
Hand. 18:61Pe 4:4
Hand. 18:6Mt 10:14; Han 13:51
Hand. 18:61Kn 2:37; Ese 18:13; 33:4
Hand. 18:6Ese 3:18; Han 20:26
Hand. 18:6Han 13:46; 28:28; Ro 1:16
Hand. 18:81Kor 1:14
Hand. 18:9Lu 22:43; Han 23:11
Hand. 18:10Jer 1:19; Mt 28:20
Hand. 18:12Han 13:7; 19:38
Hand. 18:12Han 16:19
Hand. 18:13Han 24:5
Hand. 18:151Ti 6:4
Hand. 18:15Han 23:29; 25:19
Hand. 18:171Kor 1:1
Hand. 18:18Ro 16:1
Hand. 18:18Nu 6:18; Han 21:23
Hand. 18:19Han 13:14; 17:2
Hand. 18:21Han 21:6
Hand. 18:21Ro 1:10; 1Kor 4:19; Jak 4:15
Hand. 18:23Ga 1:2
Hand. 18:23Han 16:6
Hand. 18:23Han 14:22; 15:32
Hand. 18:24Han 19:1; 1Kor 1:12; 3:6
Hand. 18:241Kor 4:6
Hand. 18:25Ro 12:11
Hand. 18:25Han 19:3
Hand. 18:26Ro 16:3; 1Kor 16:19
Hand. 18:27Ef 2:8
Hand. 18:271Kor 3:6
Hand. 18:28Lu 24:27; 1Kor 15:3; 2Ti 3:16
Hand. 18:28Ge 49:10; De 18:15; Ps 16:10; Jes 7:14; Mi 5:2; Mal 3:1; Han 9:22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 18:1-28

Handelinge

18 Ná hierdie dinge het hy uit Atene vertrek en in Korinte gekom. 2 En hy het ’n sekere Jood met die naam Aʹquila+ gevind, ’n boorling van Pontus wat kort tevore uit Italië+ gekom het, en sy vrou Priscilʹla, omdat Claudius+ al die Jode beveel het om Rome te verlaat. Toe het hy na hulle toe gegaan, 3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle tuisgegaan, en hulle het gewerk,+ want hulle was tentmakers van ambag. 4 Hy het egter elke sabbat ’n toespraak in die sinagoge+ gehou en Jode en Grieke oorreed.

5 En toe Silas+ sowel as Timoʹteus+ van Masedoʹnië afkom, het Paulus hom intensief met die woord begin besig hou en aan die Jode getuig om te bewys dat Jesus die Christus is.+ 6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+ 7 Daarop het hy daarvandaan weggegaan en ingegaan in die huis van ’n man met die naam Tiʹtius Justus, ’n aanbidder van God, wie se huis langsaan die sinagoge was. 8 Maar Krispus,+ die presiderende beampte van die sinagoge, het in die Here begin glo, en so ook al sy huisgenote. En baie van die Korintiërs wat gehoor het, het begin glo en is gedoop. 9 En die Here het in die nag deur middel van ’n visioen vir Paulus+ gesê: “Moenie vrees nie, maar hou aan praat en moenie stilbly nie, 10 want ek is met jou,+ en geen mens sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie; want ek het baie mense in hierdie stad.” 11 Toe het hy ’n jaar en ses maande lank daar gebly en die woord van God onder hulle geleer.

12 En terwyl Galʹlio prokonsul+ van Agaʹje was, het die Jode eendragtig teen Paulus opgestaan en hom na die regterstoel gelei+ 13 en gesê: “In stryd met die wet bring hierdie man+ die mense tot ’n ander oortuiging wat die aanbidding van God betref.” 14 Maar net toe Paulus sy mond wou oopmaak, het Galʹlio vir die Jode gesê: “As dit werklik die een of ander onreg of ’n bose skurkestreek was, o Jode, sou ek julle met rede geduldig verdra het. 15 Maar as dit geskille oor woorde en name+ en die wet+ onder julle is, is dit julle saak. Ek wil nie in hierdie dinge ’n regter wees nie.” 16 Daarop het hy hulle van die regterstoel verdryf. 17 Toe het hulle almal vir Sosʹtenes,+ die presiderende beampte van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel begin slaan. Maar Galʹlio het hom glad nie aan hierdie dinge gesteur nie.

18 Nadat Paulus nog ’n hele paar dae gebly het, het hy egter van die broers afskeid geneem en na Sirië weggeseil, en Priscilʹla en Aʹquila saam met hom, aangesien hy die hare op sy kop in Kenchreʹë+ kort laat knip het,+ want hy het onder ’n gelofte gestaan. 19 Toe het hulle in Eʹfese aangekom, en hy het hulle daar verlaat; maar hy het in die sinagoge ingegaan+ en met die Jode geredeneer. 20 Hoewel hulle hom aanhoudend versoek het om langer te bly, het hy nie ingestem nie, 21 maar afskeid geneem+ en vir hulle gesê: “As Jehovah wil,+ sal ek weer na julle toe terugkeer.” En hy het van Eʹfese uitgevaar 22 en na Sesareʹa afgekom. En hy het opgegaan en die gemeente gegroet en na Antiogiʹë afgegaan.

23 En nadat hy ’n tyd daar deurgebring het, het hy vertrek en van plek tot plek deur die land van Galaʹsië+ en Friʹgië+ gegaan en al die dissipels versterk.+

24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+ 25 Hierdie man is mondeling in die weg van Jehovah onderrig, en aangesien hy gegloei het van die gees,+ het hy die dinge omtrent Jesus met juistheid gespreek en geleer, hoewel hy net met die doop van Johannes bekend was.+ 26 En hierdie man het vrymoedig in die sinagoge begin spreek. Toe Priscilʹla en Aʹquila+ hom hoor, het hulle hom by hulle geneem en die weg van God met groter juistheid vir hom uitgelê. 27 Omdat hy na Agaʹje wou oorgaan, het die broers aan die dissipels geskryf en hulle gemaan om hom vriendelik te ontvang. En toe hy daar kom, het hy dié wat vanweë God se onverdiende goedhartigheid+ gelowig geword het, grootliks gehelp;+ 28 want hy het die Jode in die openbaar kragtig en deeglik verkeerd bewys, terwyl hy aan die hand van die Skrif+ getoon het dat Jesus die Christus is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel