Johannes 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit myself nie; maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.+ Hebreërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+
10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit myself nie; maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.+
4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+