Lukas 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar ek het ’n smeekbede+ vir jou gedoen dat jou geloof jou nie begewe nie; en wanneer jy dan teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+ 2 Korintiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+
32 Maar ek het ’n smeekbede+ vir jou gedoen dat jou geloof jou nie begewe nie; en wanneer jy dan teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+
4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+