Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Korintiërs 1:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:1; 1Ti 1:1
  • +Han 16:1; Flp 2:20
  • +Kol 1:2
  • +1Te 1:8

2 Korintiërs 1:2

Kruisverwysings

  • +Ro 1:7; Ef 1:3; Flp 1:2

2 Korintiërs 1:3

Kruisverwysings

  • +Joh 20:17; Ef 4:6
  • +Eks 34:6; Ps 86:5; Mi 7:18
  • +Jes 51:3; Ro 15:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/7, bl. 13, 16

    Die Wagtoring,

    2011/10/15, bl. 23-24

    2009/6/1, bl. 28

    2008/9/1, bl. 18

    2008/7/1, bl. 7

    2008/3/15, bl. 15

    2007/12/15, bl. 5

    “Hele Skrif”, bl. 217

2 Korintiërs 1:4

Kruisverwysings

  • +Ps 23:4; 2Kor 7:6
  • +Ef 6:22; 1Te 4:18
  • +Ro 15:4; 2Te 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/10/15, bl. 23-24

    2008/9/1, bl. 18

    2008/3/15, bl. 15

2 Korintiërs 1:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:11; Kol 1:24
  • +Flp 2:1; 2Te 2:16

2 Korintiërs 1:6

Kruisverwysings

  • +Ef 1:13
  • +Ro 8:17; 1Pe 3:17; 4:16

2 Korintiërs 1:7

Kruisverwysings

  • +Ro 8:18; 2Ti 2:12

2 Korintiërs 1:8

Kruisverwysings

  • +Han 19:22; 20:18
  • +Han 19:23; 1Kor 15:32; 16:9; 2Kor 11:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 23

    Getuig, bl. 163

2 Korintiërs 1:9

Kruisverwysings

  • +Ps 33:20; Jer 17:7; 2Kor 12:10
  • +Heb 11:19

2 Korintiërs 1:10

Kruisverwysings

  • +Ps 34:19; 2Pe 2:9
  • +Ps 34:7; 2Ti 4:18

2 Korintiërs 1:11

Kruisverwysings

  • +Ro 15:30; Flp 1:19; Flm 22
  • +2Kor 9:11
  • +Han 12:5

2 Korintiërs 1:12

Kruisverwysings

  • +Han 23:1
  • +1Kor 2:4

2 Korintiërs 1:13

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:14

2 Korintiërs 1:14

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:12
  • +Flp 2:16; 1Te 2:19

2 Korintiërs 1:15

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:19
  • +Han 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 30-31

2 Korintiërs 1:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:5
  • +Han 20:3
  • +Han 17:15; Ro 15:24; 1Kor 16:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 30-31

    2012/10/15, bl. 29

2 Korintiërs 1:17

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:2
  • +2Kor 5:16
  • +Mt 5:37; Jak 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 31

2 Korintiërs 1:19

Kruisverwysings

  • +Lu 1:35; Han 9:20
  • +Han 18:5
  • +Heb 13:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 31

2 Korintiërs 1:20

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15; 17:7; 49:10
  • +Ro 15:8
  • +1Kor 14:16; Op 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 31

    2008/12/15, bl. 13

2 Korintiërs 1:21

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:20, 27

2 Korintiërs 1:22

Kruisverwysings

  • +Ef 4:30
  • +2Kor 5:5; Ef 1:14
  • +Ro 8:9, 23; 1Kor 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 15-16

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 31

2 Korintiërs 1:23

Kruisverwysings

  • +Ro 1:9; Flp 1:8
  • +1Kor 4:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 29

2 Korintiërs 1:24

Kruisverwysings

  • +Heb 13:17; 1Pe 5:3
  • +1Kor 3:9; 1Jo 1:3
  • +Ro 11:20
  • +1Kor 15:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/1/15, bl. 27-28

    2003/1/15, bl. 15-16

    Jaarboek vir 2013, bl. 5-6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 1:11Kor 1:1; 1Ti 1:1
2 Kor. 1:1Han 16:1; Flp 2:20
2 Kor. 1:1Kol 1:2
2 Kor. 1:11Te 1:8
2 Kor. 1:2Ro 1:7; Ef 1:3; Flp 1:2
2 Kor. 1:3Joh 20:17; Ef 4:6
2 Kor. 1:3Eks 34:6; Ps 86:5; Mi 7:18
2 Kor. 1:3Jes 51:3; Ro 15:5
2 Kor. 1:4Ro 15:4; 2Te 2:16
2 Kor. 1:4Ps 23:4; 2Kor 7:6
2 Kor. 1:4Ef 6:22; 1Te 4:18
2 Kor. 1:51Kor 4:11; Kol 1:24
2 Kor. 1:5Flp 2:1; 2Te 2:16
2 Kor. 1:6Ef 1:13
2 Kor. 1:6Ro 8:17; 1Pe 3:17; 4:16
2 Kor. 1:7Ro 8:18; 2Ti 2:12
2 Kor. 1:8Han 19:22; 20:18
2 Kor. 1:8Han 19:23; 1Kor 15:32; 16:9; 2Kor 11:23
2 Kor. 1:9Ps 33:20; Jer 17:7; 2Kor 12:10
2 Kor. 1:9Heb 11:19
2 Kor. 1:10Ps 34:19; 2Pe 2:9
2 Kor. 1:10Ps 34:7; 2Ti 4:18
2 Kor. 1:11Ro 15:30; Flp 1:19; Flm 22
2 Kor. 1:112Kor 9:11
2 Kor. 1:11Han 12:5
2 Kor. 1:12Han 23:1
2 Kor. 1:121Kor 2:4
2 Kor. 1:131Kor 4:14
2 Kor. 1:142Kor 5:12
2 Kor. 1:14Flp 2:16; 1Te 2:19
2 Kor. 1:151Kor 4:19
2 Kor. 1:15Han 20:2
2 Kor. 1:161Kor 16:5
2 Kor. 1:16Han 20:3
2 Kor. 1:16Han 17:15; Ro 15:24; 1Kor 16:6
2 Kor. 1:172Kor 10:2
2 Kor. 1:172Kor 5:16
2 Kor. 1:17Mt 5:37; Jak 5:12
2 Kor. 1:19Lu 1:35; Han 9:20
2 Kor. 1:19Han 18:5
2 Kor. 1:19Heb 13:8
2 Kor. 1:20Ge 3:15; 17:7; 49:10
2 Kor. 1:20Ro 15:8
2 Kor. 1:201Kor 14:16; Op 3:14
2 Kor. 1:211Jo 2:20, 27
2 Kor. 1:22Ef 4:30
2 Kor. 1:222Kor 5:5; Ef 1:14
2 Kor. 1:22Ro 8:9, 23; 1Kor 12:13
2 Kor. 1:23Ro 1:9; Flp 1:8
2 Kor. 1:231Kor 4:21
2 Kor. 1:24Heb 13:17; 1Pe 5:3
2 Kor. 1:241Kor 3:9; 1Jo 1:3
2 Kor. 1:24Ro 11:20
2 Kor. 1:241Kor 15:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Korintiërs 1:1-24

2 Korintiërs

1 Paulus, ’n apostel+ van Christus Jesus deur God se wil, en ons broer Timoʹteus,+ aan die gemeente van God wat in Korinte is, saam met al die heiliges+ wat in die hele Agaʹje+ is:

2 Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+

3 Mag die God en Vader+ van ons Here Jesus Christus, die Vader van tere barmhartighede+ en die God van alle vertroosting,+ geloof word, 4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+ 5 Want net soos die lyding vir die Christus in ons oorvloedig is,+ so is die vertroosting wat ons ontvang ook oorvloedig deur middel van die Christus.+ 6 Hetsy ons dan in verdrukking verkeer, dit is tot julle vertroosting en redding;+ of hetsy ons vertroos word, dit is tot julle vertroosting, wat werksaam is om julle in staat te stel om dieselfde lyding te verduur as wat ons ook ondergaan.+ 7 En daarom is ons hoop vir julle onwankelbaar, omdat ons weet dat julle, net soos julle deelgenote in die lyding is, op dieselfde wyse ook in die vertroosting deel sal hê.+

8 Want ons wil nie hê, broers, dat julle onkundig moet wees omtrent die verdrukking wat in die landstreek Asië+ oor ons gekom het nie, dat ons onder uiterste druk bo ons krag was, sodat ons selfs ons lewe glad nie seker was nie.+ 9 Trouens, ons het by onsself gevoel dat ons die doodsvonnis ontvang het. Dit was sodat ons ons vertroue+ nie in onsself sou stel nie, maar in die God wat die dooies opwek.+ 10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+ 11 Ook julle kan meehelp deur julle smeking vir ons,+ sodat baie ten behoewe van ons dank+ kan betuig vir wat goedgunstig aan ons gegee word weens talle gesigte wat in gebed opgehef is.+

12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle. 13 Want ons skryf werklik niks anders aan julle nie, behalwe dié dinge wat julle goed weet of ook erken, en wat ek hoop julle tot die einde toe sal aanhou erken,+ 14 net soos julle ook, in sekere mate, erken het dat ons vir julle ’n rede is om te roem,+ net soos julle ook vir ons in die dag van ons Here Jesus sal wees.+

15 En met hierdie vertroue was ek reeds vroeër van plan om na julle toe te kom,+ sodat julle ’n tweede+ geleentheid vir vreugde sou hê, 16 en om, nadat ek by julle oorgebly het, na Masedoʹnië+ te gaan en om van Masedoʹnië af na julle toe terug te kom+ en deur julle ’n ent na Judeʹa begelei te word.+ 17 Wel, toe ek so ’n plan gehad het, het ek tog nie aan enige ligsinnigheid toegegee nie,+ of hoe? Of die dinge wat ek my voorneem, neem ek my dit na die vlees+ voor, sodat dit by my “Ja, Ja” en “Nee, Nee” sou wees?+ 18 Maar op God kan vertrou word dat ons woord wat tot julle gerig word, nie Ja en tog Nee is nie. 19 Want die Seun van God,+ Christus Jesus, wat deur middel van ons onder julle verkondig is, dit wil sê deur middel van my en Silvaʹnus en Timoʹteus,+ het nie Ja en tog Nee geword nie, maar Ja het in sy geval Ja geword.+ 20 Want ongeag hoeveel beloftes+ van God daar is, hulle het deur middel van hom Ja geword.+ Daarom word die “Amen”+ ook deur middel van hom gesê, tot heerlikheid van God deur middel van ons. 21 Maar hy wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort en wat ons gesalf het,+ is God. 22 Hy het ook sy seël+ op ons gedruk en ons die pand+ van wat gaan kom, dit wil sê die gees,+ in ons harte gegee.

23 Ek roep God dan nou tot getuie+ teen my eie siel dat dit is om julle te spaar+ dat ek nog nie na Korinte gekom het nie. 24 Nie dat ons die meesters+ oor julle geloof is nie, maar ons is medewerkers+ vir julle vreugde, want deur julle geloof+ staan julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel