2 Toe het hulle hom begin beskuldig+ en gesê: “Ons het gevind dat hierdie man ons nasie ondermyn+ en die betaling van belasting aan die keiser verbied+ en sê dat hy self Christus, ’n koning, is.”+
12 Om dié rede het Pilatus ’n manier bly soek om hom vry te laat. Maar die Jode het geskreeu en gesê: “As u hierdie man vrylaat, is u nie ’n vriend van die keiser nie. Elkeen wat homself ’n koning maak, praat teen die keiser.”+