1 Konings 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+ Psalm 35:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Gewelddadige getuies staan op;+Wat ek nie geweet het nie, vra hulle my.+
10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+