Deuteronomium 32:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+ Spreuke 28:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Gelukkig is die man wat voortdurend vrees,+ maar hy wat sy hart verhard, sal in rampspoed val.+
35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+