1 Korintiërs 15:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 So ook is die opstanding van die dooies.+ Dit word in verderflikheid gesaai, dit word in onverderflikheid opgewek.+ 1 Korintiërs 15:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra. Efesiërs 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het ons saam opgewek+ en saam laat sit in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus Jesus,
42 So ook is die opstanding van die dooies.+ Dit word in verderflikheid gesaai, dit word in onverderflikheid opgewek.+
49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra.