28 so is ook die Christus eens en vir altyd geoffer+ om die sondes van baie te dra;+ en die tweede keer+ dat hy verskyn,+ sal dit afgeskeie van die sonde wees+ en aan dié wat hom vurig verwag vir hulle redding.+
18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+