1 Korintiërs 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Vir dié sonder wet+ het ek soos een sonder wet geword,+ hoewel ek nie sonder wet is ten opsigte van God nie, maar onder die wet+ ten opsigte van Christus,+ om dié sonder wet te wen.
21 Vir dié sonder wet+ het ek soos een sonder wet geword,+ hoewel ek nie sonder wet is ten opsigte van God nie, maar onder die wet+ ten opsigte van Christus,+ om dié sonder wet te wen.