Spreuke 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal jy regverdigheid en reg en regskapenheid verstaan, die hele weg van wat goed is.+ Romeine 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+