Prediker 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Kyk! Net dít het ek gevind, dat die ware God die mensdom regskape gemaak het,+ maar hulle het baie planne bedink.”+ Jeremia 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken? Lukas 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar Jesus het hulle redenasies onderskei en het hulle geantwoord en gesê: “Wat redeneer julle in julle harte?+
29 Kyk! Net dít het ek gevind, dat die ware God die mensdom regskape gemaak het,+ maar hulle het baie planne bedink.”+
22 Maar Jesus het hulle redenasies onderskei en het hulle geantwoord en gesê: “Wat redeneer julle in julle harte?+