Galasiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die vlees is, wat sy begeerte betref, teen die gees,+ en die gees teen die vlees; want hulle is in stryd met mekaar, sodat julle juis dié dinge wat julle graag wil doen, nie doen nie.+
17 Want die vlees is, wat sy begeerte betref, teen die gees,+ en die gees teen die vlees; want hulle is in stryd met mekaar, sodat julle juis dié dinge wat julle graag wil doen, nie doen nie.+