5 Jesus het geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand uit water+ en gees+ gebore word, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.
8 Die wind+ waai waar dit wil, en jy hoor die geluid daarvan, maar jy weet nie waar dit vandaan kom en waarheen dit gaan nie. So is elkeen wat uit die gees gebore is.”+