Jesaja 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+ Romeine 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.
22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+
5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.