Matteus 21:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+ Hebreërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons sien dus dat hulle weens ’n gebrek aan geloof nie kon ingaan nie.+ Hebreërs 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+
43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+
6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+