Markus 10:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Maar nadat Jesus hulle na hom toe geroep het, het hy vir hulle gesê: “Julle weet dat dié wat skynbaar oor die nasies heers, oor hulle baasspeel en dat hulle grotes oor hulle gesag uitoefen.+ Lukas 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar het egter ook ’n driftige woordewisseling onder hulle ontstaan oor wie van hulle blykbaar die grootste was.+
42 Maar nadat Jesus hulle na hom toe geroep het, het hy vir hulle gesê: “Julle weet dat dié wat skynbaar oor die nasies heers, oor hulle baasspeel en dat hulle grotes oor hulle gesag uitoefen.+
24 Daar het egter ook ’n driftige woordewisseling onder hulle ontstaan oor wie van hulle blykbaar die grootste was.+