Galasiërs 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ Jakobus 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.
14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+
8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.