Jeremia 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 daarom, só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Daar sal vir Joʹnadab, die seun van Regab, nie ’n man ontbreek wat altyd+ voor my sal staan nie.”’”+
19 daarom, só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Daar sal vir Joʹnadab, die seun van Regab, nie ’n man ontbreek wat altyd+ voor my sal staan nie.”’”+