Handelinge 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het die dissipels besluit om, elkeen volgens wat hy kon bekostig,+ iets vir noodleniging+ aan die broers te stuur wat in Judeʹa woon; Handelinge 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe hierdie dinge volbring is, het Paulus hom in sy gees voorgeneem dat hy, nadat hy deur Masedoʹnië+ en Agaʹje gegaan het, na Jerusalem sou reis+ en het gesê: “Nadat ek daar gekom het, moet ek Rome ook sien.”+ Handelinge 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En kyk! gebonde in die gees+ reis ek nou na Jerusalem, hoewel ek nie weet watter dinge daar met my sal gebeur nie, Handelinge 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ná ’n hele aantal jare het ek dus gekom om barmhartigheidsgawes vir my nasie te bring, en offers.+
29 Toe het die dissipels besluit om, elkeen volgens wat hy kon bekostig,+ iets vir noodleniging+ aan die broers te stuur wat in Judeʹa woon;
21 En toe hierdie dinge volbring is, het Paulus hom in sy gees voorgeneem dat hy, nadat hy deur Masedoʹnië+ en Agaʹje gegaan het, na Jerusalem sou reis+ en het gesê: “Nadat ek daar gekom het, moet ek Rome ook sien.”+
22 En kyk! gebonde in die gees+ reis ek nou na Jerusalem, hoewel ek nie weet watter dinge daar met my sal gebeur nie,
17 Ná ’n hele aantal jare het ek dus gekom om barmhartigheidsgawes vir my nasie te bring, en offers.+