Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 24:1

Kruisverwysings

  • +Han 23:2
  • +Han 25:2, 15
  • +Han 23:26

Handelinge 24:2

Kruisverwysings

  • +Ps 12:2; 55:21; Spr 26:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 192

Handelinge 24:3

Kruisverwysings

  • +Han 23:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 192

Handelinge 24:5

Kruisverwysings

  • +Mt 5:11; Han 16:20; 17:6
  • +Lu 23:2; Han 19:40
  • +Mt 2:23; Han 28:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 192

    Die Wagtoring,

    2001/12/15, bl. 22-23

Handelinge 24:6

Kruisverwysings

  • +Han 21:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 192

    Die Wagtoring,

    2001/12/15, bl. 22-23

Handelinge 24:10

Kruisverwysings

  • +1Pe 3:15

Handelinge 24:11

Kruisverwysings

  • +Han 21:26

Handelinge 24:12

Kruisverwysings

  • +Han 25:8
  • +Han 21:28

Handelinge 24:13

Kruisverwysings

  • +Han 25:7

Handelinge 24:14

Kruisverwysings

  • +Eks 3:15; Han 3:13; 26:22; 2Ti 1:3
  • +De 18:18; Han 28:23; Ro 3:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 13-14

Handelinge 24:15

Kruisverwysings

  • +Han 23:6
  • +Jes 26:19; Da 12:2; Mt 22:31; Joh 5:28; 11:25; Op 20:12
  • +Lu 14:14; Heb 11:35
  • +Lu 23:43

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 30

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 13

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/12, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2015/8/1, bl. 6

    2014/6/1, bl. 10-11

    2012/3/15, bl. 11

    2006/6/15, bl. 6

    2001/7/15, bl. 6

    2000/7/15, bl. 13-14

    1999/4/1, bl. 18

    1998/7/1, bl. 22

    1995/2/15, bl. 8-12

    1991/8/1, bl. 6

    1990/5/1, bl. 26

    Leer ons, bl. 77-79

    Leer Bybel, bl. 72-73

    Openbaring se klimaks, bl. 297-298

    Wanneer ons sterf, bl. 27

    Kennis, bl. 185-186

    Redenering, bl. 271, 326

Handelinge 24:16

Kruisverwysings

  • +Da 6:5; Han 23:1; 1Kor 4:4; Heb 13:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 14-15

Handelinge 24:17

Kruisverwysings

  • +Han 11:29; 2Kor 8:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 169

Handelinge 24:18

Kruisverwysings

  • +Han 21:26

Handelinge 24:19

Kruisverwysings

  • +Han 23:30; 25:16

Handelinge 24:21

Kruisverwysings

  • +Han 23:6; 28:20

Handelinge 24:22

Kruisverwysings

  • +Han 23:24
  • +Han 9:2; 19:9
  • +Han 23:26

Handelinge 24:23

Kruisverwysings

  • +Han 27:3

Handelinge 24:24

Kruisverwysings

  • +Han 23:24
  • +Han 16:1
  • +Mt 10:18; 1Pe 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 194-195

Handelinge 24:25

Kruisverwysings

  • +Ro 1:17; 3:22
  • +Ga 5:23; 2Pe 1:6
  • +Mt 12:18; Joh 16:8; 2Kor 5:10; Op 20:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 194-195

    Die Wagtoring,

    1993/8/15, bl. 17-19

Handelinge 24:26

Kruisverwysings

  • +Eks 23:8; De 16:19; Ps 26:10; Spr 17:23; Jes 5:23
  • +Mr 6:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/12/15, bl. 23

Handelinge 24:27

Kruisverwysings

  • +Spr 29:25; Lu 23:25; Han 25:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 195

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 24:1Han 23:2
Hand. 24:1Han 25:2, 15
Hand. 24:1Han 23:26
Hand. 24:2Ps 12:2; 55:21; Spr 26:28
Hand. 24:3Han 23:26
Hand. 24:5Mt 5:11; Han 16:20; 17:6
Hand. 24:5Lu 23:2; Han 19:40
Hand. 24:5Mt 2:23; Han 28:22
Hand. 24:6Han 21:28
Hand. 24:101Pe 3:15
Hand. 24:11Han 21:26
Hand. 24:12Han 25:8
Hand. 24:12Han 21:28
Hand. 24:13Han 25:7
Hand. 24:14Eks 3:15; Han 3:13; 26:22; 2Ti 1:3
Hand. 24:14De 18:18; Han 28:23; Ro 3:21
Hand. 24:15Han 23:6
Hand. 24:15Jes 26:19; Da 12:2; Mt 22:31; Joh 5:28; 11:25; Op 20:12
Hand. 24:15Lu 14:14; Heb 11:35
Hand. 24:15Lu 23:43
Hand. 24:16Da 6:5; Han 23:1; 1Kor 4:4; Heb 13:18
Hand. 24:17Han 11:29; 2Kor 8:4
Hand. 24:18Han 21:26
Hand. 24:19Han 23:30; 25:16
Hand. 24:21Han 23:6; 28:20
Hand. 24:22Han 23:24
Hand. 24:22Han 9:2; 19:9
Hand. 24:22Han 23:26
Hand. 24:23Han 27:3
Hand. 24:24Han 23:24
Hand. 24:24Han 16:1
Hand. 24:24Mt 10:18; 1Pe 3:15
Hand. 24:25Ro 1:17; 3:22
Hand. 24:25Ga 5:23; 2Pe 1:6
Hand. 24:25Mt 12:18; Joh 16:8; 2Kor 5:10; Op 20:12
Hand. 24:26Eks 23:8; De 16:19; Ps 26:10; Spr 17:23; Jes 5:23
Hand. 24:26Mr 6:20
Hand. 24:27Spr 29:25; Lu 23:25; Han 25:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 24:1-27

Handelinge

24 Vyf dae later het die hoëpriester Ananiʹas+ saam met party ouer manne en ’n openbare spreker, ’n sekere Tertulʹlus, afgekom, en hulle het ’n aanklag+ teen Paulus by die goewerneur+ ingedien. 2 Toe hy geroep is, het Tertulʹlus hom begin beskuldig en gesê:

“Aangesien ons danksy u groot vrede+ geniet, en hervormings in hierdie nasie deur u voorsorg plaasvind, 3 ontvang ons dit te alle tye en ook op alle plekke met die grootste dankbaarheid, Eksellensie+ Feliks. 4 Maar sodat ek u nie verder ophou nie, smeek ek u om ons in u goedhartigheid vir ’n kort rukkie aan te hoor. 5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes+ is en opstande+ onder al die Jode in die hele bewoonde aarde verwek en aan die spits van die sekte van die Nasareners+ staan, 6 iemand wat ook die tempel probeer ontheilig+ het en vir wie ons gevange geneem het. 7 —— 8 By hom kan u self deur ’n ondersoek uitvind omtrent al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig.”

9 Daarop het die Jode ook aan die aanval begin deelneem en verklaar dat hierdie dinge so is. 10 En toe die goewerneur vir Paulus met ’n knik beduie om te praat, het hy geantwoord:

“Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, spreek ek graag ter verdediging van myself+ oor die dinge aangaande my, 11 aangesien u in staat is om vas te stel dat dit vir my nie meer as twaalf dae is sedert ek opgegaan het om in Jerusalem te aanbid+ nie; 12 en hulle het my nie in die tempel+ gevind, besig om met iemand te argumenteer, of dat ek ’n oproerige skare+ laat saamstroom nie, hetsy in die sinagoges of elders in die stad. 13 Ook kan hulle nie vir u die dinge bewys+ waarvan hulle my op die oomblik beskuldig nie. 14 Maar dít erken ek teenoor u, dat ek, ooreenkomstig die weg wat hulle ’n ‘sekte’ noem, só heilige diens aan die God van my voorvaders verrig,+ aangesien ek alles glo wat in die Wet uiteengesit is+ en in die Profete geskrywe staan; 15 en ek het die hoop+ op God, ’n hoop wat hierdie manne self ook koester, dat daar ’n opstanding+ van die regverdiges+ sowel as die onregverdiges+ sal wees. 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie. 17 Ná ’n hele aantal jare het ek dus gekom om barmhartigheidsgawes vir my nasie te bring, en offers.+ 18 Terwyl ek hiermee besig was, het hulle my seremonieel gereinig in die tempel gevind,+ maar nie met ’n skare of met ’n opskudding nie. Maar daar was sekere Jode van die landstreek Asië, 19 wat hier voor u behoort te wees en my behoort te beskuldig as hulle enigiets teen my het.+ 20 Of laat die manne hier self sê watter onreg hulle gevind het toe ek voor die Sanʹhedrin gestaan het, 21 behalwe met betrekking tot hierdie een woord wat ek uitgeroep het terwyl ek tussen hulle gestaan het: ‘Oor die opstanding van die dooies word ek vandag voor julle geoordeel!’”+

22 Maar Feliks,+ wat die aangeleenthede rakende hierdie Weg+ heel noukeurig geken het, het die manne ontwykend begin antwoord en gesê: “Wanneer Liʹsias,+ die militêre bevelvoerder, afkom, sal ek oor hierdie aangeleenthede aangaande julle beslis.” 23 En hy het die leëroffisier beveel dat die man bewaak moet word en ’n mate van verligting van aanhouding moet hê en dat hy niemand van sy mense moet verbied om hom te bedien nie.+

24 ’n Paar dae later het Feliks+ gekom saam met sy vrou Drusilʹla, wat ’n Jodin was,+ en hy het Paulus laat haal en hom aangehoor oor die geloof in Christus Jesus.+ 25 Maar toe hy oor regverdigheid+ en selfbeheersing+ en die komende oordeel+ praat, het Feliks bang geword en geantwoord: “Gaan nou maar eers, maar wanneer ek ’n geleë tyd vind, sal ek jou weer laat haal.” 26 Terselfdertyd het hy egter gehoop dat Paulus hom geld sou gee.+ Daarom het hy hom selfs meer dikwels laat haal en met hom gepraat.+ 27 Maar toe twee jaar verloop het, is Feliks deur Porcius Festus opgevolg; en omdat Feliks in die Jode se guns wou kom,+ het hy Paulus in gevangenskap agtergelaat.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel