11 Ook julle kan meehelp deur julle smeking vir ons,+ sodat baie ten behoewe van ons dank+ kan betuig vir wat goedgunstig aan ons gegee word weens talle gesigte wat in gebed opgehef is.+
18 terwyl julle met elke vorm van gebed+ en smeking aanhou om by elke geleentheid in gees te bid.+ En bly met dié doel wakker met alle standvastigheid en met smeking ten behoewe van al die heiliges,
3 en bid terselfdertyd ook vir ons,+ dat God vir ons ’n deur vir die woord sal oopmaak,+ om oor die heilige geheim+ omtrent die Christus te spreek, waarvoor ek trouens in gevangenisboeie is;+