19 Wat my betref, hoop ek in die Here Jesus om Timoʹteus binnekort na julle toe te stuur, sodat ek ’n blymoedige siel kan wees+ wanneer ek die dinge in verband met julle verneem.
2 en ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar in die goeie nuus+ oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak en julle te vertroos in belang van julle geloof,