Handelinge 26:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 om hulle oë te open,+ om hulle van die duisternis+ na die lig+ en van die gesag van Satan+ na God te keer, sodat hulle vergifnis van sondes kan ontvang+ en ’n erfenis+ onder dié wat deur hulle geloof in my geheilig is.’+ 1 Timoteus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+
18 om hulle oë te open,+ om hulle van die duisternis+ na die lig+ en van die gesag van Satan+ na God te keer, sodat hulle vergifnis van sondes kan ontvang+ en ’n erfenis+ onder dié wat deur hulle geloof in my geheilig is.’+
20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+