Romeine 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+ Efesiërs 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en ywerig daarna streef om die eenheid van die gees in die verenigende band van vrede te bewaar.+
17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+