2 Korintiërs 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Julle self is ons brief,+ geskryf op ons harte en deur die hele mensdom geken en gelees.+