Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Korintiërs 3:1

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:12; 10:12
  • +Han 18:27

2 Korintiërs 3:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:2
  • +Joh 5:36; 10:38

2 Korintiërs 3:3

Kruisverwysings

  • +Ro 15:16; 1Kor 3:5
  • +Joh 14:17
  • +Eks 31:18; 34:1
  • +Spr 3:3; 7:3; Ese 11:19; 36:26

2 Korintiërs 3:4

Kruisverwysings

  • +Ef 3:12

2 Korintiërs 3:5

Kruisverwysings

  • +Ro 15:18; 1Kor 2:7
  • +Eks 4:15; Flp 2:13; 1Jo 2:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 28

    2002/2/15, bl. 24-25

    2000/11/15, bl. 17-19

2 Korintiërs 3:6

Kruisverwysings

  • +Heb 8:6; 1Jo 2:20
  • +Ro 13:9
  • +Ro 7:6
  • +Ga 3:10
  • +Joh 6:63

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/2/15, bl. 24-25

    2000/11/15, bl. 17-19

    “Hele Skrif”, bl. 24

2 Korintiërs 3:7

Kruisverwysings

  • +Ro 7:10
  • +Eks 31:18; 32:16
  • +Eks 34:29
  • +Eks 34:30

2 Korintiërs 3:8

Kruisverwysings

  • +Han 2:4; Ga 3:5
  • +Heb 2:4; 1Pe 4:14

2 Korintiërs 3:9

Kruisverwysings

  • +De 27:26
  • +Eks 34:35
  • +Ro 3:21; 2Kor 5:18
  • +2Kor 4:6

2 Korintiërs 3:10

Kruisverwysings

  • +Kol 2:15
  • +Kol 2:17

2 Korintiërs 3:11

Kruisverwysings

  • +Eks 19:16; 24:17
  • +Heb 12:22

2 Korintiërs 3:12

Kruisverwysings

  • +1Pe 1:3

2 Korintiërs 3:13

Kruisverwysings

  • +Eks 34:33
  • +Ro 10:4

2 Korintiërs 3:14

Kruisverwysings

  • +Ro 11:7
  • +Jes 6:10; Joh 12:40
  • +Ro 7:6; Ef 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 21

    2005/8/15, bl. 20

    2004/3/15, bl. 16

    “Hele Skrif”, bl. 11

2 Korintiërs 3:15

Kruisverwysings

  • +Ro 11:8
  • +Han 15:21

2 Korintiërs 3:16

Kruisverwysings

  • +Eks 34:34; Ro 11:23, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/8/15, bl. 23

2 Korintiërs 3:17

Kruisverwysings

  • +Ge 6:3; Joh 4:24
  • +Ga 5:18
  • +Jes 61:1
  • +Ro 6:14; 8:15; Ga 5:1, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/7/15, bl. 10

2 Korintiërs 3:18

Kruisverwysings

  • +Ps 138:5; Jes 40:5; 60:1
  • +Ro 8:30
  • +Ro 8:30; 1Kor 13:12; 1Pe 1:4; 1Jo 3:2
  • +Ef 4:24; 5:1
  • +Joh 1:12; Ga 4:5
  • +2Kor 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/15, bl. 23-24

    2005/8/15, bl. 14-15, 24

    2004/3/15, bl. 16-17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 3:12Kor 5:12; 10:12
2 Kor. 3:1Han 18:27
2 Kor. 3:21Kor 9:2
2 Kor. 3:2Joh 5:36; 10:38
2 Kor. 3:3Ro 15:16; 1Kor 3:5
2 Kor. 3:3Joh 14:17
2 Kor. 3:3Eks 31:18; 34:1
2 Kor. 3:3Spr 3:3; 7:3; Ese 11:19; 36:26
2 Kor. 3:4Ef 3:12
2 Kor. 3:5Ro 15:18; 1Kor 2:7
2 Kor. 3:5Eks 4:15; Flp 2:13; 1Jo 2:27
2 Kor. 3:6Heb 8:6; 1Jo 2:20
2 Kor. 3:6Ro 13:9
2 Kor. 3:6Ro 7:6
2 Kor. 3:6Ga 3:10
2 Kor. 3:6Joh 6:63
2 Kor. 3:7Ro 7:10
2 Kor. 3:7Eks 31:18; 32:16
2 Kor. 3:7Eks 34:29
2 Kor. 3:7Eks 34:30
2 Kor. 3:8Han 2:4; Ga 3:5
2 Kor. 3:8Heb 2:4; 1Pe 4:14
2 Kor. 3:9De 27:26
2 Kor. 3:9Eks 34:35
2 Kor. 3:9Ro 3:21; 2Kor 5:18
2 Kor. 3:92Kor 4:6
2 Kor. 3:10Kol 2:15
2 Kor. 3:10Kol 2:17
2 Kor. 3:11Eks 19:16; 24:17
2 Kor. 3:11Heb 12:22
2 Kor. 3:121Pe 1:3
2 Kor. 3:13Eks 34:33
2 Kor. 3:13Ro 10:4
2 Kor. 3:14Ro 11:7
2 Kor. 3:14Jes 6:10; Joh 12:40
2 Kor. 3:14Ro 7:6; Ef 2:15
2 Kor. 3:15Ro 11:8
2 Kor. 3:15Han 15:21
2 Kor. 3:16Eks 34:34; Ro 11:23, 26
2 Kor. 3:17Ge 6:3; Joh 4:24
2 Kor. 3:17Ga 5:18
2 Kor. 3:17Jes 61:1
2 Kor. 3:17Ro 6:14; 8:15; Ga 5:1, 13
2 Kor. 3:18Ps 138:5; Jes 40:5; 60:1
2 Kor. 3:18Ro 8:30
2 Kor. 3:18Ro 8:30; 1Kor 13:12; 1Pe 1:4; 1Jo 3:2
2 Kor. 3:18Ef 4:24; 5:1
2 Kor. 3:18Joh 1:12; Ga 4:5
2 Kor. 3:182Kor 4:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Korintiërs 3:1-18

2 Korintiërs

3 Begin ons weer om onsself aan te beveel?+ Of het ons miskien, soos party mense, aanbevelingsbriewe+ aan julle of van julle nodig? 2 Julle self is ons brief,+ geskryf op ons harte en deur die hele mensdom geken en gelees.+ 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+

4 Deur die Christus het ons dan nou so ’n vertroue+ teenoor God. 5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+ 6 wat ons inderdaad voldoende bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond+ te wees, nie van ’n geskrewe kode nie,+ maar van gees;+ want die geskrewe kode veroordeel+ ter dood, maar die gees maak lewend.+

7 Wat meer is, as die kode wat die dood toedien+ en wat met letters in klippe gegraveer is,+ in heerlikheid tot stand gekom het,+ sodat die kinders van Israel nie stip na die gesig van Moses kon kyk nie weens die heerlikheid van sy gesig,+ ’n heerlikheid wat weggedoen sou word, 8 waarom sal die toediening van die gees+ dan nie veel meer met heerlikheid wees nie?+ 9 Want as die kode wat veroordeling toegedien het,+ heerlikheid gehad het,+ veel meer is die toediening van regverdigheid+ oorvloedig in heerlikheid.+ 10 Trouens, selfs wat eens verheerlik is, is in dié opsig van heerlikheid ontdoen+ weens die heerlikheid waardeur dit oortref word.+ 11 Want as wat weggedoen sou word, met heerlikheid ingevoer is,+ sal wat bly, veel meer met heerlikheid wees.+

12 Aangesien ons dan so ’n hoop het,+ gebruik ons groot vrymoedigheid van spraak 13 en maak ons nie soos toe Moses ’n sluier+ oor sy gesig gesit het sodat die kinders van Israel nie stip kon kyk na die einde+ van wat weggedoen sou word nie. 14 Maar hulle verstandelike vermoëns is afgestomp.+ Want tot vandag toe bly dieselfde sluier onopgelig by die lees van die ou verbond,+ omdat dit deur middel van Christus weggedoen word.+ 15 Trouens, tot vandag toe lê daar ’n sluier oor hulle hart+ elke keer wanneer Moses gelees word.+ 16 Maar wanneer mense hulle tot Jehovah wend, word die sluier weggeneem.+ 17 En Jehovah is die Gees;+ en waar die gees+ van Jehovah is,+ daar is vryheid.+ 18 En terwyl ons met ongesluierde gesigte die heerlikheid van Jehovah soos spieëls weerkaats,+ word ons almal+ van heerlikheid tot heerlikheid+ in dieselfde beeld+ verander,+ net soos dit deur Jehovah, die Gees, gedoen word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel