Jesaja 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 daarom, hier is ek, die Een wat weer wonderbaarlik met hierdie volk sal handel,+ op ’n wonderbare wyse en met iets wonderbaarliks; en die wysheid van hulle wyses sal vergaan, en die verstand van hulle verstandiges sal wegskuil.”+
14 daarom, hier is ek, die Een wat weer wonderbaarlik met hierdie volk sal handel,+ op ’n wonderbare wyse en met iets wonderbaarliks; en die wysheid van hulle wyses sal vergaan, en die verstand van hulle verstandiges sal wegskuil.”+