Matteus 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+ 1 Petrus 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Terwyl julle na hom toe kom soos na ’n lewende steen,+ wat weliswaar verwerp is+ deur die mense,+ maar uitverkore, kosbaar, is by God,+
18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+
4 Terwyl julle na hom toe kom soos na ’n lewende steen,+ wat weliswaar verwerp is+ deur die mense,+ maar uitverkore, kosbaar, is by God,+