Matteus 12:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 As antwoord aan hom het party van die skrifgeleerdes en Fariseërs toe gesê: “Leermeester, ons wil ’n teken van u sien.”+ Lukas 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe die skare saamstroom, het hy begin sê: “Hierdie geslag is ’n goddelose geslag; dit soek ’n teken.+ Maar dit sal geen teken gegee word nie, behalwe die teken van Jona.+
38 As antwoord aan hom het party van die skrifgeleerdes en Fariseërs toe gesê: “Leermeester, ons wil ’n teken van u sien.”+
29 Toe die skare saamstroom, het hy begin sê: “Hierdie geslag is ’n goddelose geslag; dit soek ’n teken.+ Maar dit sal geen teken gegee word nie, behalwe die teken van Jona.+