Matteus 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hier het die Fariseërs+ en Sadduseërs na hom toe gekom, en om hom te versoek, het hulle hom gevra om vir hulle ’n teken uit die hemel te toon.+ Markus 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hier het die Fariseërs uitgekom en met hom begin redeneer, en hulle wou ’n teken uit die hemel van hom hê om hom op die proef te stel.+ Johannes 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daarom het die Jode geantwoord en vir hom gesê: “Watter teken+ het jy om vir ons te wys, aangesien jy hierdie dinge doen?” 1 Korintiërs 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want die Jode vra tekens+ en die Grieke soek wysheid;+
16 Hier het die Fariseërs+ en Sadduseërs na hom toe gekom, en om hom te versoek, het hulle hom gevra om vir hulle ’n teken uit die hemel te toon.+
11 Hier het die Fariseërs uitgekom en met hom begin redeneer, en hulle wou ’n teken uit die hemel van hom hê om hom op die proef te stel.+
18 Daarom het die Jode geantwoord en vir hom gesê: “Watter teken+ het jy om vir ons te wys, aangesien jy hierdie dinge doen?”