27 Want God “het alles onder sy voete onderwerp”.+ Maar wanneer hy sê dat ‘alles onderwerp is’,+ is dit duidelik dat dit met uitsondering is van die een wat alles aan hom onderwerp het.+
28 Maar wanneer alles aan hom onderwerp is,+ dan sal die Seun self hom ook onderwerp aan die Een+ wat alles aan hom onderwerp het, sodat God alles vir elkeen kan wees.+