Johannes 3:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die Vader het die Seun lief+ en het alles in sy hand gegee.+ Johannes 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Julle het gehoor dat ek vir julle gesê het: Ek gaan weg en ek kom terug na julle toe. As julle my liefgehad het, sou julle bly wees dat ek na die Vader toe gaan, want die Vader is groter+ as ek.
28 Julle het gehoor dat ek vir julle gesê het: Ek gaan weg en ek kom terug na julle toe. As julle my liefgehad het, sou julle bly wees dat ek na die Vader toe gaan, want die Vader is groter+ as ek.