Genesis 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jehovah God het verder gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen bly nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, as ’n komplement van hom.”+
18 En Jehovah God het verder gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen bly nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, as ’n komplement van hom.”+