3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+
19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie;+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het.+ Maar hulle het uitgegaan sodat dit aan die lig kon kom dat nie almal van ons soort is nie.+