1 Korintiërs 1:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+ Kolossense 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 In hom is al die skatte van wysheid en van kennis sorgvuldig verborge.+
30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+