Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 1:1

Kantlynverwysings

  • +2Kor 1:1; Kol 1:1
  • +Han 9:15; Ro 1:1; 1Ti 2:7
  • +Han 18:17

1 Korintiërs 1:2

Kantlynverwysings

  • +Han 18:1
  • +Joh 17:19; 1Kor 6:11; Heb 2:11; 9:14
  • +Da 7:27; 1Pe 1:15
  • +Mt 12:21; Han 4:12
  • +Ro 3:22; Ef 4:5

1 Korintiërs 1:3

Kantlynverwysings

  • +Tit 2:11
  • +Nu 6:26; Flp 4:7
  • +2Pe 1:2

1 Korintiërs 1:4

Kantlynverwysings

  • +Joh 1:17
  • +Ef 1:7; 2:7

1 Korintiërs 1:5

Kantlynverwysings

  • +2Kor 8:9; Ef 3:19
  • +Kol 1:9

1 Korintiërs 1:6

Kantlynverwysings

  • +Han 18:5; 2Ti 1:8

1 Korintiërs 1:7

Kantlynverwysings

  • +Heb 6:4
  • +Lu 17:30; 2Te 1:7; 1Pe 1:7

1 Korintiërs 1:8

Kantlynverwysings

  • +Ro 14:4; 1Te 3:13; 2Te 3:3
  • +Kol 1:22
  • +1Kor 4:5; 5:5; Op 1:10
  • +1Te 5:23

1 Korintiërs 1:9

Kantlynverwysings

  • +De 7:9; Jes 49:7
  • +Joh 17:21; 1Jo 1:3

1 Korintiërs 1:10

Kantlynverwysings

  • +2Te 3:6
  • +2Kor 13:10
  • +2Kor 13:11; Flp 2:2
  • +Ro 16:17; Ef 4:3
  • +Ro 15:5; 2Kor 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/5/8, bl. 26-27

1 Korintiërs 1:11

Kantlynverwysings

  • +Le 5:1; 1Kor 5:1

1 Korintiërs 1:12

Kantlynverwysings

  • +Han 18:24; 1Kor 3:4, 21

1 Korintiërs 1:13

Kantlynverwysings

  • +Ef 4:5
  • +Han 2:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 211

1 Korintiërs 1:14

Kantlynverwysings

  • +Han 18:8
  • +Ro 16:23

1 Korintiërs 1:16

Kantlynverwysings

  • +1Kor 16:15

1 Korintiërs 1:17

Kantlynverwysings

  • +Han 9:15
  • +1Kor 2:1

1 Korintiërs 1:18

Kantlynverwysings

  • +Han 17:18; 1Kor 2:14
  • +1Jo 2:17
  • +1Kor 15:2
  • +Ro 1:16

1 Korintiërs 1:19

Kantlynverwysings

  • +Ps 33:10; 1Kor 3:19
  • +Jer 8:9; 1Ti 6:20
  • +Jes 29:14

1 Korintiërs 1:20

Kantlynverwysings

  • +Jes 33:18
  • +Han 17:18
  • +Ef 2:2
  • +Job 12:17; Ro 1:22

1 Korintiërs 1:21

Kantlynverwysings

  • +Kol 2:8
  • +Mt 11:25; Lu 10:21
  • +Han 17:19; 1Kor 2:14; 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 26

1 Korintiërs 1:22

Kantlynverwysings

  • +Mt 12:38; Lu 11:29
  • +Han 17:18

1 Korintiërs 1:23

Kantlynverwysings

  • +1Kor 2:2
  • +Jes 8:14
  • +Han 17:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/1, bl. 23

    2010/8/15, bl. 4

    2003/6/15, bl. 6

1 Korintiërs 1:24

Kantlynverwysings

  • +Mr 13:26
  • +1Kor 1:30; Kol 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/15, bl. 3-8

    Nader aan Jehovah, bl. 87-96

1 Korintiërs 1:25

Kantlynverwysings

  • +2Kor 13:4

1 Korintiërs 1:26

Kantlynverwysings

  • +Ro 8:30
  • +Han 4:13
  • +Joh 7:48; Jak 2:5

1 Korintiërs 1:27

Kantlynverwysings

  • +Lu 16:8
  • +Mt 11:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 24

1 Korintiërs 1:28

Kantlynverwysings

  • +Ro 4:17
  • +1Kor 2:6

1 Korintiërs 1:29

Kantlynverwysings

  • +Ro 3:27; 1Kor 4:7

1 Korintiërs 1:30

Kantlynverwysings

  • +Jer 23:5; Op 5:12
  • +Ro 10:4; 2Kor 5:21
  • +Joh 17:19; Heb 10:10
  • +Ro 3:24; Kol 1:14

1 Korintiërs 1:31

Kantlynverwysings

  • +Jer 9:24; 2Kor 10:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/2/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 1:12Kor 1:1; Kol 1:1
1 Kor. 1:1Han 9:15; Ro 1:1; 1Ti 2:7
1 Kor. 1:1Han 18:17
1 Kor. 1:2Han 18:1
1 Kor. 1:2Joh 17:19; 1Kor 6:11; Heb 2:11; 9:14
1 Kor. 1:2Da 7:27; 1Pe 1:15
1 Kor. 1:2Mt 12:21; Han 4:12
1 Kor. 1:2Ro 3:22; Ef 4:5
1 Kor. 1:32Pe 1:2
1 Kor. 1:3Tit 2:11
1 Kor. 1:3Nu 6:26; Flp 4:7
1 Kor. 1:4Joh 1:17
1 Kor. 1:4Ef 1:7; 2:7
1 Kor. 1:52Kor 8:9; Ef 3:19
1 Kor. 1:5Kol 1:9
1 Kor. 1:6Han 18:5; 2Ti 1:8
1 Kor. 1:7Heb 6:4
1 Kor. 1:7Lu 17:30; 2Te 1:7; 1Pe 1:7
1 Kor. 1:8Ro 14:4; 1Te 3:13; 2Te 3:3
1 Kor. 1:8Kol 1:22
1 Kor. 1:81Kor 4:5; 5:5; Op 1:10
1 Kor. 1:81Te 5:23
1 Kor. 1:9De 7:9; Jes 49:7
1 Kor. 1:9Joh 17:21; 1Jo 1:3
1 Kor. 1:102Te 3:6
1 Kor. 1:102Kor 13:10
1 Kor. 1:102Kor 13:11; Flp 2:2
1 Kor. 1:10Ro 16:17; Ef 4:3
1 Kor. 1:10Ro 15:5; 2Kor 13:11
1 Kor. 1:11Le 5:1; 1Kor 5:1
1 Kor. 1:12Han 18:24; 1Kor 3:4, 21
1 Kor. 1:13Ef 4:5
1 Kor. 1:13Han 2:38
1 Kor. 1:14Han 18:8
1 Kor. 1:14Ro 16:23
1 Kor. 1:161Kor 16:15
1 Kor. 1:17Han 9:15
1 Kor. 1:171Kor 2:1
1 Kor. 1:18Han 17:18; 1Kor 2:14
1 Kor. 1:181Jo 2:17
1 Kor. 1:181Kor 15:2
1 Kor. 1:18Ro 1:16
1 Kor. 1:19Ps 33:10; 1Kor 3:19
1 Kor. 1:19Jer 8:9; 1Ti 6:20
1 Kor. 1:19Jes 29:14
1 Kor. 1:20Jes 33:18
1 Kor. 1:20Han 17:18
1 Kor. 1:20Ef 2:2
1 Kor. 1:20Job 12:17; Ro 1:22
1 Kor. 1:21Kol 2:8
1 Kor. 1:21Mt 11:25; Lu 10:21
1 Kor. 1:21Han 17:19; 1Kor 2:14; 3:18
1 Kor. 1:22Mt 12:38; Lu 11:29
1 Kor. 1:22Han 17:18
1 Kor. 1:231Kor 2:2
1 Kor. 1:23Jes 8:14
1 Kor. 1:23Han 17:32
1 Kor. 1:24Mr 13:26
1 Kor. 1:241Kor 1:30; Kol 2:3
1 Kor. 1:252Kor 13:4
1 Kor. 1:26Ro 8:30
1 Kor. 1:26Han 4:13
1 Kor. 1:26Joh 7:48; Jak 2:5
1 Kor. 1:27Lu 16:8
1 Kor. 1:27Mt 11:25
1 Kor. 1:28Ro 4:17
1 Kor. 1:281Kor 2:6
1 Kor. 1:29Ro 3:27; 1Kor 4:7
1 Kor. 1:30Jer 23:5; Op 5:12
1 Kor. 1:30Ro 10:4; 2Kor 5:21
1 Kor. 1:30Joh 17:19; Heb 10:10
1 Kor. 1:30Ro 3:24; Kol 1:14
1 Kor. 1:31Jer 9:24; 2Kor 10:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 1:1-31

1 Korintiërs

1 Paulus, deur God se wil geroep+ om ’n apostel+ van Jesus Christus te wees, en ons broer Sosʹtenes,+ 2 aan die gemeente van God wat in Korinte+ is, aan julle wat in eenheid met Christus Jesus geheilig is,+ geroep om heiliges te wees,+ saam met almal wat oral die naam+ aanroep van ons Here, Jesus Christus, hulle Here en ons s’n:+

3 Mag julle onverdiende goedhartigheid+ en vrede+ hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+

4 Ek dank God altyd vir julle met die oog op die onverdiende goedhartigheid+ van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is;+ 5 dat julle in alles in hom verryk is,+ in die volle vermoë om te spreek en in volle kennis,+ 6 net soos die getuienis aangaande die Christus+ onder julle bevestig is, 7 sodat julle in geen enkele gawe+ te kort kom nie, terwyl julle gretig op die openbaring+ van ons Here Jesus Christus wag. 8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak,+ sodat julle vry van enige beskuldiging+ kan wees in die dag+ van ons Here Jesus Christus.+ 9 God is getrou,+ deur wie julle tot deelgenootskap+ met sy Seun Jesus Christus, ons Here, geroep is.

10 Ek vermaan+ julle dan nou, broers, deur die naam+ van ons Here Jesus Christus, dat julle almal eenstemmig+ moet praat en dat daar nie verdeeldhede+ onder julle moet wees nie, maar dat julle paslik verenig kan wees in dieselfde denke en in dieselfde gedagtegang.+ 11 Want dit is aan my deur die huisgenote van Chloë oor julle onthul,+ my broers, dat daar onenighede onder julle bestaan. 12 Wat ek bedoel, is dat elkeen van julle sê: “Ek behoort aan Paulus”, “Maar ek aan Apolʹlos”,+ “Maar ek aan Sefas”, “Maar ek aan Christus”. 13 Die Christus bestaan verdeeld.+ Paulus is tog nie vir julle aan die paal gehang nie, of hoe? Of is julle in die naam van Paulus gedoop?+ 14 Ek is dankbaar dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Krispus+ en Gajus,+ 15 sodat niemand kan sê dat julle in my naam gedoop is nie. 16 Ja, ek het ook die huis van Steʹfanas+ gedoop. Wat die res betref, weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie. 17 Want Christus het my gestuur,+ nie om te doop nie, maar om die goeie nuus bekend te maak, nie met wysheid van woorde nie,+ sodat die folterpaal van die Christus nie nutteloos gemaak sou word nie.

18 Want die woord oor die folterpaal is dwaasheid+ vir dié wat vergaan,+ maar vir ons wat gered word,+ is dit God se krag.+ 19 Want daar staan geskrywe: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat vergaan,+ en die intelligensie van die intellektuele mense+ sal ek opsy stoot.”+ 20 Waar is die wyse? Waar die skrifgeleerde?+ Waar die debatteerder+ van hierdie stelsel van dinge?+ Het God nie die wysheid van die wêreld dwaas gemaak nie?+ 21 Want aangesien, in die wysheid van God, die wêreld deur sy wysheid+ God nie leer ken het nie,+ het God dit goedgevind om deur die dwaasheid+ van wat gepreek word, dié te red wat glo.

22 Want die Jode vra tekens+ en die Grieke soek wysheid;+ 23 maar ons verkondig Christus wat aan die paal gehang is,+ vir die Jode ’n oorsaak van struikeling+ maar vir die nasies dwaasheid;+ 24 maar vir dié wat die geroepenes is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag+ van God en die wysheid+ van God. 25 Want iets dwaas van God is wyser as die mense, en iets swaks van God is sterker as die mense.+

26 Want julle sien sy roeping van julle, broers, dat nie baie geroep is+ wat in vleeslike sin wys is nie,+ nie baie magtiges nie,+ nie baie van adellike geboorte nie; 27 maar God het die dwase dinge van die wêreld uitgekies,+ sodat hy die wyse mense kan beskaam; en God het die swak dinge van die wêreld uitgekies, sodat hy die sterk dinge kan beskaam;+ 28 en God het die onedele dinge van die wêreld uitgekies en die dinge waarop daar neergesien word, die dinge wat nie is nie,+ sodat hy die dinge wat is, tot niet kan maak,+ 29 sodat geen vlees voor die aangesig van God sou roem nie.+ 30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+ 31 sodat dit kan wees net soos daar geskrywe staan: “Hy wat roem, laat hom in Jehovah roem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel