Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek is bang dat ek, wanneer ek daar aankom,+ julle op die een of ander manier nie sal vind soos ek sou wou hê nie en dat ek vir julle nie sal wees wat julle sou wou hê nie, maar dat daar in plaas daarvan op die een of ander manier twis, jaloesie,+ gevalle van toorn, rusies, kwaadsprekery, fluisteringe, gevalle van opgeblasenheid en wanordelikhede sal wees.+

  • Galasiërs 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Laat ons nie egotisties word en wedywering+ met mekaar aanwakker en afgunstig op mekaar wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel