1 Korintiërs 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek sou dan nou graag wil hê dat julle almal in tale praat,+ maar ek verkies dat julle profeteer.+ Ja, hy wat profeteer, is groter as hy wat in tale praat,+ tensy hy natuurlik vertaal, sodat die gemeente opgebou kan word.
5 Ek sou dan nou graag wil hê dat julle almal in tale praat,+ maar ek verkies dat julle profeteer.+ Ja, hy wat profeteer, is groter as hy wat in tale praat,+ tensy hy natuurlik vertaal, sodat die gemeente opgebou kan word.