15 Laat ons almal wat volwasse is,+ dan hierdie geestesgesindheid hê;+ en as julle in enige opsig ’n ander geestesneiging het, sal God die bogenoemde gesindheid aan julle openbaar.
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wie se waarnemingsvermoëns+ deur gebruik geoefen is om te onderskei wat reg sowel as verkeerd is.+
2 en ontwikkel soos pasgebore kindertjies+ ’n verlange na die onvervalste melk+ wat tot die woord behoort, sodat julle daardeur tot redding kan groei,+