Handelinge 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in Antiogiʹë was daar profete+ en onderrigters in die plaaslike gemeente: Barʹnabas sowel as Siʹmeon, wat Niger genoem is, en Luʹcius+ van Sireʹne, en Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opgevoed is, en Saulus. Efesiërs 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hy het party as apostels+ gegee, party as profete,+ party as evangeliedienaars,+ party as herders en onderrigters,+
13 En in Antiogiʹë was daar profete+ en onderrigters in die plaaslike gemeente: Barʹnabas sowel as Siʹmeon, wat Niger genoem is, en Luʹcius+ van Sireʹne, en Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opgevoed is, en Saulus.
11 En hy het party as apostels+ gegee, party as profete,+ party as evangeliedienaars,+ party as herders en onderrigters,+