Genesis 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+
16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+