1 Korintiërs 14:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges: Kolossense 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want al is ek afwesig in die vlees, is ek tog in die gees+ by julle, terwyl ek my verbly en julle goeie orde+ en die vastheid van julle geloof+ in Christus sien.
33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges:
5 Want al is ek afwesig in die vlees, is ek tog in die gees+ by julle, terwyl ek my verbly en julle goeie orde+ en die vastheid van julle geloof+ in Christus sien.