Handelinge 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 tot op die dag dat hy opgeneem is,+ nadat hy deur heilige gees bevele gegee het aan die apostels wat hy uitgekies het.+ Handelinge 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En toe hulle bymekaargekom het, het hulle hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk+ vir Israel?”
2 tot op die dag dat hy opgeneem is,+ nadat hy deur heilige gees bevele gegee het aan die apostels wat hy uitgekies het.+
6 En toe hulle bymekaargekom het, het hulle hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk+ vir Israel?”