1 Korintiërs 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Voedsel vir die maag, en die maag vir voedsel;+ maar God sal die een sowel as die ander tot niet maak.+ En die liggaam is nie vir hoerery nie, maar vir die Here;+ en die Here is vir die liggaam.+
13 Voedsel vir die maag, en die maag vir voedsel;+ maar God sal die een sowel as die ander tot niet maak.+ En die liggaam is nie vir hoerery nie, maar vir die Here;+ en die Here is vir die liggaam.+