Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 6:1

Kruisverwysings

  • +Mt 18:15
  • +Han 18:17
  • +1Kor 5:3; Tit 1:9; Heb 13:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/5/1, bl. 30

    1988/11/1, bl. 22-23

1 Korintiërs 6:2

Kruisverwysings

  • +2Pe 3:7
  • +Lu 22:30; Op 20:4
  • +1Kor 4:3

1 Korintiërs 6:3

Kruisverwysings

  • +Ro 16:20

1 Korintiërs 6:4

Kruisverwysings

  • +Mt 18:17
  • +Spr 29:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/10/15, bl. 20

1 Korintiërs 6:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:34
  • +De 1:13; 1Ti 3:2

1 Korintiërs 6:6

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/11/1, bl. 22-23

1 Korintiërs 6:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 19:8; Lu 12:13
  • +Spr 20:22; Mt 5:39; Ro 12:17; 1Te 5:15; 1Pe 3:9
  • +Ps 146:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 6

    1997/3/15, bl. 21-22

    1996/3/15, bl. 15

    1995/5/1, bl. 30

    1988/9/15, bl. 29-30

    1986/11/15, bl. 20

1 Korintiërs 6:8

Kruisverwysings

  • +1Te 4:6

1 Korintiërs 6:9

Kruisverwysings

  • +Ef 5:5; Op 22:15
  • +Op 21:8
  • +Kol 3:5
  • +Heb 13:4
  • +Ro 1:27
  • +1Ti 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2008/5/1, bl. 21-22

    Ontwaak!,

    1995/2/22, bl. 13

1 Korintiërs 6:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:11
  • +De 21:20; Spr 23:20; 1Pe 4:3
  • +Heb 12:14; 1Pe 4:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2008/5/1, bl. 21-22

1 Korintiërs 6:11

Kruisverwysings

  • +Kol 3:7; Tit 3:3
  • +Joh 13:10; Han 22:16; Heb 10:22
  • +Ef 5:26; 2Te 2:13
  • +Ro 5:18
  • +1Jo 2:12
  • +Ro 8:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 9-10

    2010/4/15, bl. 9

1 Korintiërs 6:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:23
  • +Ro 6:14
  • +Ro 6:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se woord, bl. 166

1 Korintiërs 6:13

Kruisverwysings

  • +Tit 1:12
  • +Ro 14:17
  • +1Te 4:3
  • +Kol 1:18; 1Te 5:23

1 Korintiërs 6:14

Kruisverwysings

  • +Han 2:24; Ro 6:4; Ef 1:20
  • +Ro 6:5; 8:11; 2Kor 4:14
  • +Ef 1:19

1 Korintiërs 6:15

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:18, 27; Ef 5:30
  • +Ro 12:5; Ef 4:15
  • +Jak 4:4

1 Korintiërs 6:16

Kruisverwysings

  • +Ge 2:24; Mt 19:5; Ef 5:31

1 Korintiërs 6:17

Kruisverwysings

  • +Joh 17:21
  • +Ef 4:3, 4

1 Korintiërs 6:18

Kruisverwysings

  • +Ge 39:12; 1Te 4:3
  • +Ro 1:24, 27; 6:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 41

    Ontwaak!,

    2013/9, bl. 5

    2009/10, bl. 29

    1992/3/22, bl. 22

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 27

    2008/6/15, bl. 10

    2004/2/15, bl. 12-14

    1999/9/1, bl. 12-13

    1993/4/15, bl. 16-17

    Redenering, bl. 316

1 Korintiërs 6:19

Kruisverwysings

  • +1Kor 3:16; 2Kor 6:16
  • +1Te 4:8
  • +Ro 14:8

1 Korintiërs 6:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:23; Heb 9:12; 1Pe 1:18
  • +Mt 5:16
  • +Ro 12:1; 1Kor 12:27; Ef 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 15-20

    1991/2/15, bl. 15-20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 6:1Mt 18:15
1 Kor. 6:1Han 18:17
1 Kor. 6:11Kor 5:3; Tit 1:9; Heb 13:17
1 Kor. 6:22Pe 3:7
1 Kor. 6:2Lu 22:30; Op 20:4
1 Kor. 6:21Kor 4:3
1 Kor. 6:3Ro 16:20
1 Kor. 6:4Mt 18:17
1 Kor. 6:4Spr 29:27
1 Kor. 6:51Kor 15:34
1 Kor. 6:5De 1:13; 1Ti 3:2
1 Kor. 6:62Kor 6:15
1 Kor. 6:72Kr 19:8; Lu 12:13
1 Kor. 6:7Spr 20:22; Mt 5:39; Ro 12:17; 1Te 5:15; 1Pe 3:9
1 Kor. 6:7Ps 146:7
1 Kor. 6:81Te 4:6
1 Kor. 6:9Ef 5:5; Op 22:15
1 Kor. 6:9Op 21:8
1 Kor. 6:9Kol 3:5
1 Kor. 6:9Heb 13:4
1 Kor. 6:9Ro 1:27
1 Kor. 6:91Ti 1:10
1 Kor. 6:101Kor 5:11
1 Kor. 6:10De 21:20; Spr 23:20; 1Pe 4:3
1 Kor. 6:10Heb 12:14; 1Pe 4:18
1 Kor. 6:11Kol 3:7; Tit 3:3
1 Kor. 6:11Joh 13:10; Han 22:16; Heb 10:22
1 Kor. 6:11Ef 5:26; 2Te 2:13
1 Kor. 6:11Ro 5:18
1 Kor. 6:111Jo 2:12
1 Kor. 6:11Ro 8:33
1 Kor. 6:121Kor 10:23
1 Kor. 6:12Ro 6:14
1 Kor. 6:12Ro 6:16
1 Kor. 6:13Tit 1:12
1 Kor. 6:13Ro 14:17
1 Kor. 6:131Te 4:3
1 Kor. 6:13Kol 1:18; 1Te 5:23
1 Kor. 6:14Han 2:24; Ro 6:4; Ef 1:20
1 Kor. 6:14Ro 6:5; 8:11; 2Kor 4:14
1 Kor. 6:14Ef 1:19
1 Kor. 6:151Kor 12:18, 27; Ef 5:30
1 Kor. 6:15Ro 12:5; Ef 4:15
1 Kor. 6:15Jak 4:4
1 Kor. 6:16Ge 2:24; Mt 19:5; Ef 5:31
1 Kor. 6:17Joh 17:21
1 Kor. 6:17Ef 4:3, 4
1 Kor. 6:18Ge 39:12; 1Te 4:3
1 Kor. 6:18Ro 1:24, 27; 6:12
1 Kor. 6:191Kor 3:16; 2Kor 6:16
1 Kor. 6:191Te 4:8
1 Kor. 6:19Ro 14:8
1 Kor. 6:201Kor 7:23; Heb 9:12; 1Pe 1:18
1 Kor. 6:20Mt 5:16
1 Kor. 6:20Ro 12:1; 1Kor 12:27; Ef 4:12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 6:1-20

1 Korintiërs

6 Durf enigeen van julle wat ’n saak+ teen ’n ander het, hof toe gaan om voor onregverdiges te verskyn+ en nie voor die heiliges nie?+ 2 Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld+ sal oordeel nie?+ En as die wêreld deur julle geoordeel sal word, is julle dan onbevoeg om uiters geringe+ sake te verhoor? 3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie?+ Waarom dan nie sake van hierdie lewe nie? 4 As julle dan wel sake van hierdie lewe het wat verhoor moet word,+ stel julle dan die manne op wie daar in die gemeente neergesien word, as regters aan?+ 5 Ek spreek om julle tot skaamte te beweeg.+ Is dit waar dat daar nie één wyse+ onder julle is wat tussen sy broers sal kan oordeel nie, 6 maar dat broer met broer hof toe gaan, en dit voor ongelowiges?+

7 Ja, dit beteken dan geheel en al ’n nederlaag vir julle dat julle regsgedinge+ met mekaar het. Waarom laat julle julle nie liewer veronreg nie?+ Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie?+ 8 In plaas daarvan veronreg en doen julle ander te kort, en dit boonop julle broers.+

9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+ 10 of diewe of gierigaards+ of dronkaards+ of kwaadsprekers of afpersers sal God se koninkryk beërf nie.+ 11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+

12 Alles is my geoorloof; maar nie alles is voordelig nie.+ Alles is my geoorloof;+ maar ek sal my nie deur enigiets laat oorheers nie.+ 13 Voedsel vir die maag, en die maag vir voedsel;+ maar God sal die een sowel as die ander tot niet maak.+ En die liggaam is nie vir hoerery nie, maar vir die Here;+ en die Here is vir die liggaam.+ 14 Maar God het die Here opgewek+ en sal ook ons uit die dood opwek+ deur sy krag.+

15 Weet julle nie dat julle liggame lede+ van Christus is nie?+ Sal ek dan die lede van die Christus wegneem en hulle lede van ’n hoer maak?+ Mag dit nooit gebeur nie! 16 Wat! Weet julle nie dat hy wat met ’n hoer verenig is, een liggaam is nie? Want: “Die twee”, sê hy, “sal een vlees wees.”+ 17 Maar hy wat met die Here verenig is, is een+ gees.+ 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+ 19 Wat! Weet julle nie dat julle liggaam die tempel+ van die heilige gees in julle is,+ wat julle van God het nie? Ook behoort julle nie aan julleself nie,+ 20 want julle is met ’n prys gekoop.+ Verheerlik God+ dan in julle liggaam.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel