Jesaja 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy sal die dood vir ewig verswelg,+ en die Soewereine Heer Jehovah sal beslis die trane van alle gesigte afvee.+ En die smaad van sy volk sal hy van die hele aarde af wegneem,+ want Jehovah het dit gespreek.
8 Hy sal die dood vir ewig verswelg,+ en die Soewereine Heer Jehovah sal beslis die trane van alle gesigte afvee.+ En die smaad van sy volk sal hy van die hele aarde af wegneem,+ want Jehovah het dit gespreek.