23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+
17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+